My Hartjie my Liefie | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Baby Song
My hartjie, my liefie, die son sak weg, die son sak weg, die son sak weg. My hartjie, my liefie, die son sak weg, daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge. My hartjie, my liefie, die maan kom op, die maan kom op, die maan kom op. My hartjie, my liefie, die maan kom op daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge. My hartjie, my liefie, die maan sak weg, die maan sak weg, die maan sak weg. My hartjie, my liefie, die maan sak weg daar onder by die blou berge. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; Sy is so mooi en so liefies vir my. En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry; daar onder by die blou berge.

Bobbejaan Klim die Berg - Afrikaanse Kinderliedjies

Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Vyf bybel liedjies - Sonneblom Kinders

Sarie Het 'n Lammetjie, Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie | Kinderliedjies in Afrikaans

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Blippi and Jungle Animals | Explore with BLIPPI!!! | Educational Videos for Toddlers

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Tannie Lea: My Lyfie

5 Little Monkeys Jumping On The Bed And Lots More Nursery Rhymes! From Sing and learn

Daar kom die Alibama | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Wheels on the Bus | @CoComelon Nursery Rhymes & Kids Songs

Plaasdiere Avontuur met Tannie Bianca | Diereklanke, Tel, Kleure + Gebaretaal + Meer! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃

Carike Keuzenkamp - Die Paddakonsert

Afrikaanse liedjies vir kinders | Speelkasteel | Langer-kyk-tyd van al die liedjies saam

☀️Good Morning! Wake Up | #goodmorning_bebefinn | Nursery Rhymes Compilation for Kids | Family Song

15min Top Christian Songs for Kids | Jesus Loves Me, Bold Like a Lion | Lighthouse Kids Family

