Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos
Leer van die kleure van die reënboog saam met Juffrou Linky. 🌈 🌈🌈 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Klank meng en versorging: Regard Grobler Lirieke: Refrein: Ken jy al die kleure van die reënboog Rooi, oranje, geel en groen Blou, indigo en pers Kan jy al die kleure noem? Vers 1: Rooi soos 'n aarbei Oranje soos 'n naartjie Geel soos 'n suurlemoen Groen soos 'n kiwi Blou soos 'n bessie Pers soos 'n druiwetros Voorrefrein: Kom nou maatjies, dans soos die reënboog Heen en weer met armpies hoog Draai in die rondte, om en om Herhaal Refrein. Vers 2: Rooi soos tamaties Oranje soos pampoen Geel soos 'n mielie en wat van groen? Groen soos spinasie Blou soos 'n kasie Pers soos 'n eiervrug Herhaal voorrefrein en refrein. As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky ✉️ Epos: [email protected] 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky 👤 Facebook: / juflinky 📷 Instagram: https: / juflinky ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos 🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Carike Keuzenkamp - Die Drie Varkies

Peppa Pig Gets a BRAND NEW SMART TV! 🤩 | Family Home Upgrade Adventure | Full Episodes | 1 Hour

Seediere wat in die water GROEI! | Leer van Diere | Opvoedkundige videos vir Kinders in Afrikaans

Leer van Wilde Diere by Cango Wildlife saam met Oom Nicolaas | Afrikaanse Kindervideos

Plaasdiere Pret / Liedjies vir Kinders / Opvoedkundige Video vir Kleuters / Kindermusiek vir Peuters

🧺🧼 Laundry Day 🛁🧖♀️ Best episodes cartoon collection 🎬 Masha and the Bear 2026

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 2: Melk die Koei 🐮🐄

Wheels on the Bus | @CoComelon Nursery Rhymes & Kids Songs

Ek's 'n Dapper Muis | Afrikaanse Kinderliedjie

Maatjie! | Vriendskap Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Videos vir Kleuters

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Lollos: Krokodil

Wilde Diere Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 3: Hoender Maskers 🐥🐓

