Afrikaanse liedjies vir kinders | Speelkasteel | Langer-kyk-tyd van al die liedjies saam
Sing saam in Afrikaans! Ons deel oulike videos van bekende Afrikaanse liedjies vir kinders. Hoop julle geniet die saam kyk en onthou ook weer al die Afrikaanse kinderliedjies waarmee ons groot geword het. Ons doel is om kwaliteit animasie vir bekende Afrikaanse kinderliedjies te maak wat ons met ons kinders kan deel. Hiermee wil ons seker maak dat ons kinders ook hierdie liedjies kan leer en dit deel van hulle lewens maak. Geniet saam in Afrikaans! Volg ons ook op ons ander kanale vir nog liedjies: Website: www.speelkasteel.com Facebook: Speelkasteel Instagram: speelkasteel_liedjies #afrikaans #kinderliedjies #speelkasteel #afrikaanseliedjies #afrikaansekinderliedjies #kinderliedjies #bybelliedjies #afrikaans #afrikaansekinders #kinders #saamsingliedjies #liedjies #speelkasteel Musiek deur: Phambili Agencies

Tannie Lea Musiek Samestelling 2

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Roma Diana and their sweetest stories for children

Máquina Expendedora de Sandía Colorida 🍉 Dibujos Animados Divertidos para Niños

Vyf bybel liedjies - Sonneblom Kinders

Sarie Het 'n Lammetjie, Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie | Kinderliedjies in Afrikaans

Creating & Making Pretend Ice Creams with Creative Dough

Plaasdiere Pret / Liedjies vir Kinders / Opvoedkundige Video vir Kleuters / Kindermusiek vir Peuters

36 Min Afrikaanse Kinderliedjies | Bekende Afrikaanse Liedjies | Sing Saam In Afrikaans

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Vissies In Die Water- Loof Hom Met Die Tromme- Stapsoldaatjie

AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Awr o Ganeuon 🎵 1 Hour of Kids’ Welsh Songs

Bybel-liedjies vir kinders in Afrikaans

Teach Kids Spanish and English words with Painting Pororo Toy Car and Tayo Playsets!

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

If You're Happy And You Know It Spin Around 💃 Kids Song | Monkey Junior Play & Learn

Peppa-Wutz-Geschichten 🚲 Evies Erste Fahrradtour 💦 Videos für Kinder

