'n Alledaagse wonderwerk - Die getuienis van Ruan & Andrichei le Roux

Wat maak jy as alle kanse teen jou is met jou tweeiling swangerskap? Ruan en Andrichei deel hul storie van 'n bonatuurlike wonderwerk wat hulle beleef het. As God jou 'n belofte gee, sal Hy dit waar maak.