Op pad na die wêreld: Hoe die Heilige Gees gevolg moet word [19 Jan 2024]

Ons Ekerk Lewendig Bybelreis vir 2024 skop af! Ons reis hierdie jaar deur Handelinge en kyk hoe die Heilige Gees gevolg moet word.