Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
Sing en dans saam soos 'n Seerower! 🏴☠️🏴☠️🏴☠️ Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Seerowers Lirieke: Ek is ‘n seerower, kyk my hoed, die wind in my seile gee my spoed. Ek is ‘n seerower, kyk my hoek, Skattejag vir goud, heeldag aan die soek. Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle. Van bakboort na stuurboort veg ons voort! Ons is Seerowers, ons seil oor die see Met swaard en kanon, seil ons oor die horison. x2 Ek is ‘n seerower, kyk my swaard Seemonsters en vyande ken my aard Ek is ‘n seerower, klap oor my oog my kopbeen vlag hang altyd hoog. Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle. Van bakboort na stuurboort veg ons voort! Ons is Seerowers, ons seil oor die see Met swaard en kanon, seil ons oor die horison. x2 Ek is ‘n seerower, kyk my papegaai. Ons gooi anker van Kaap tot Mosselbaai. Ek is 'n seerower met ‘n houtbeen. Met my kompas en skatkaart weet ek waarheen. Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle. Van bakboort na stuurboort veg ons voort! Ons is Seerowers, ons seil oor die see Met swaard en kanon, seil ons oor die horison. x2 As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky ✉️ Epos: [email protected] 👤 Facebook: / juflinky 📷 Instagram: https: / juflinky ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos 🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

Wilde Diere Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

❤️ Jesus Loves all the Children | Kids Worship Song 🌍🎶

Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

Roma Diana and their sweetest stories for children

Tom and Jerry | Mega Compilation | Vol. 12 | Warner Classics

Bonanza Panza geniet die skoolvakansie - Afrikaanse videos vir kinders

We Build Amazing Doll House Bubble Gum vs Chocolate | Funny Situations by Multi DO Smile

Leer van Wilde Diere by Cango Wildlife saam met Oom Nicolaas | Afrikaanse Kindervideos

Seun en sy Trom | Afrikaanse Kindermusiek | Afrikaanse Kinderliedjies

Playmobil, Lego, Bruder, SEK, Müllabfuhr, Bagger, Feuerwehr, Pferdetransport, Schwimmbad für Kinder

Afrikaanse liedjies vir kinders | Speelkasteel | Langer-kyk-tyd van al die liedjies saam

ダイアナ と 彼女 の 子猫 について の 最高 の 物語 Diana & Roma

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Benzee gaan Butterfly World toe - Episode 1

5 Giant Duck Cartoon,Cow,Elephant,Tiger,Lion,Dinosaur,Paint Wild Animals Crossing Fountain Animation

Opruim Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

Peppa Pig Tales 2025 🥞 Pancake Making CONTEST 🍓 BRAND NEW Peppa Pig Episodes

