Spoegwolf - Woud (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit. Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf. Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Live Footage (Kirstenbosch): Damiane van Reenen Live Footage (Loftus Park): Eric T. Graham Live Footage (Mark's Park): Nathan Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Woud: Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. Lirieke maak die deur oop sit die lig aan jy's die hitte in hierdie huis bel my broers ook sê ek's veilig ons het te lank op die veld gebly ek was 'n kind in die straatlig daar was zombies in die strate jy was hoog in jou kamer met daai borsel in jou hare nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe bring jou denim bring jou vlerke ek wil gaan waar die klowe skeur hou die stuurwiel hou my hart ook dalk is om oor te gaan die beste weg deur ek was 'n kind op my bergfiets ons kon vlieg met die stroompies jy't gaan stap in die berge met daai briewe van jou pa-hulle nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe nou's ons dertig jaar oud met 'n huis in 'n woud ons stap ons honde waar die son bars ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou en al daai wonde word geheime geheime dwaal aan ons lywe aan ons lywe, ooh aan ons lywe, ooh ooh, ooh

Spoegwolf - Storm / Lenie Blou (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2025)

Spoegwolf - Vergeet (Official)

Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)

Jan Blohm - Jenny (Offisiële Musiekvideo)

Celtic Rock & Irish Pub Songs — The Emerald in the Seam

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

Zaan Sonnekus & Tasché - DOOD (official music video)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Spoegwolf - 10 Jaar (Official)

Spoegwolf - Verander (Official)

Spoegwolf - Gordyne (Official)

Spoegwolf - Bellevlei (Official)

Francois van Coke & Dodo Nyoka - Dagdrome in Suburbia (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2024)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Die Rivier

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

Werner Van Der Hoven - Wynland

PRIME CIRCLE - Innocence (Official Music Video)

