Spoegwolf - Bellevlei (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf Vervaardig deur Spoegwolf Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Hiram Koopman Lirieke: jy’s my vakansie sonder see in die skadu, my laatoggend-tee om jou vir die ewige lewe te ruil lief, is die antwoord nee om jou so in jou huis te sien is om die toekoms te voel is om die Here te dien jy hang jou klere soos ou stories op al jou honde kom kyk vertel my dit was klein was dit klein? as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel jou lank terug, jou nou en jou eendag in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak Bellevlei, is daar iets van my hier begrawe? ek weet ek’s nou nader aan my rus wat my die seerste maak word krag ek hoor die sterkste hart is sagter en braaf genoeg om te breek ek hardloop deur hierdie miltsteek met ’n naam was dit klein? as jy so naby aan my staan kan ek dit voel my lank-terug, soos klere, is pikswart ek glimlag maar as ons wegpak

Spoegwolf - Verander (Official)

Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)

As Ek Jou Weer Sien | Afrikaans Musiek 2026

Spoegwolf - Silwer (Official)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Kurt Darren & Spoegwolf - Hemel Op Tafelberg (Official Music Video)

Vêr

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Spoegwolf - Storm / Lenie Blou (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2025)

Riaan Benadé - Kattebak (Amptelike Musiekvideo)

Spoegwolf - Woud (Official)

Spoegwolf - Bring my Geweer (Official)

Spoegwolf- Lenie Blou 1-3 Lirieke/Lyrics

Spoegwolf - Somersetwes

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)

Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury

Kort Donner

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

Spoegwolf - Noorde (Official)

