Werner Van Der Hoven - Wynland
Werner se eerste Afrikaanse single stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/wer... Lirieke: Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd Die druiwe raak al soeter veral Sauvignon Blanc Maar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die Wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor Die trekkers sleep hulle waens Die mandjie loop al oor Hop hop na die kelder en vanaand in die stoor Maak daai tenke voller Wynmaker doen jou bes Gooi hom in die bottel Laat ek my dors kan les Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor As jy wegraak dan voel ek alleen Dan sit ek met 'n knop in my keel Maar jou roesbruin is ook vir my mooi Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor Director: Marguerite van Eeden Director of Photography: Damiane van Reenen Producer: Roy Harris Camera/Lighting Assistant: Pieter Booysen Editor: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd Duthoit Gear: Peter Lambert Horse: Miesca Wrangler: Izak Visser, Green Acres Riding School Special Thanks: Location (Winelands): Bellevue Wine Estate Location (Cellar): Koopmanskloof Winery Wine: Japie De Villiers, Koopmanskloof Executive Producer: Pierre Greeff Music Production: Fred Den Hartog, The Nothing Club Mastering: Lurrsen Mastering, Los Angeles Track Mixing: Dirk van Niekerk ‘n Supra Familias Produksie

Wentzel - Wil Jy Bly (Amptelike Musiekvideo)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Werner van der Hoven - Hanrie Visagie

EAT BULAGA LIVE | TVJ ON TV5 |JUNE 13, 2026

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Heeltemal stom

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Marno van der Merwe - Ouens Soos Ek (Official Music Video)

Spoegwolf - Geel (Official)

Afrikaanse AI Musiek Mix #KI

Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê

Die Heuwels Fantasties & Die Piesangskille - Hoe Nou? (Ft. Johan Viljoen)

Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine

Hawaiian Reggae Vibes – Melodies from a Tropical Paradise 🍹

Spotify Pop Hits 2026 ♫ Lady Gaga, Bruno Mars, Ed Sheeran, Billie Eilish, Miley Cyrus, Tate McRae#28

Jan Bloukaas - Boerseun

