50 Jaar se BYBELSTUDIE - 1 WAARHEID wat GOD my Gewys het.

Ek doen al vir meer as 50 jaar Bybelstudie. Ek het die Bybel al meer kere deurgelees as wat ek kan onthou… én ek het vir sewe jaar teologie gestudeer. In hierdie video bespreek ek die één belangrikste waarheid wat ek ontdek het. As jy hierdie een ding snap, gaan dit die manier waarop jy die Bybel lees en verstaan, vir altyd verander. Die Life.Church YouVersion video:    • God Used This Question to Change History   Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit:    / @daniematthee   Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na [email protected] Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.