Erediens 21 Junie 2026 - Ds Werner Smal

Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds Werner Smal. Ons tema vir vandag: Die mens worstel, God bly getrou. Skriflesing: Votum: Psalm 37:5 Psalm 9:11 2020 Vertaling Jesaja 26:4 Hebreërs 10:23 Spreuke 3:5-7 Hebreërs 11:1 Hebreërs 6:15 Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting: Facebook: / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966 Webtuiste: https://www.ngkpo.com/ Wie is NG KPO? NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak. Baie dankie aan almal wie inskakel. Bankbesonderhede: NG Kempton Park Oos Absa 0260581007 632005 Betalings van buite Suid Afrika: Absa Bank Limited Johannesburg 2001 SWIFT address : ABSAZAJJ Branch code : 632005 Beneficairy account name and number: NG Kemptonpark Oos 0260581007