(Privaat) Adele Le Roux gedenkdiens
Welkom by die gedenkdiens van Adele Le Roux gelei deur Ds. Braam Klopper vanuit NG Kempton Park Oos. Ons harte breek vir julle verlies. Ons wens julle al die beste toe in die pad vorentoe. Mag julle troos en genesing by God vind. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting: Facebook: / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966 Webtuiste: https://www.ngkpo.com/ Wie is NG KPO? NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.

Erediens 14 Junie 2026 - Ds Werner Smal

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

BCVO Winterspele in Orania!

I haven't bought bread in a year! I just mix chickpeas and lentils - so delicious and healthy

NWU PUK-Koor / Choir | 70-year reunion concert 2025

(Privaat) Johannes Stephanus (Tiny) du Preez gedenkdiens

The 1884 Vision That Predicted Pope Leo XIV. The Dates Will Disturb You

This Common Food Is Feeding Your Cancer Cells - Dr. William Li

Erediens 7 Junie 2026 - Ds Braam Klopper

Namakwaland Afrikaans

Why 80% of Autoimmune Diseases Happen to Women & Solutions From a Renowned MD

At 72, Brigitte Macron FINALLY admits what we all suspected

Πως ένας Προπονητής που ΚΟΡΟΙΔΕΥΑΝ έγινε ΒΑΣΙΛΙΑΣ της Ευρώπης! | Ότο Ρεχάγκελ

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Rehoboth Afrikaans

Sorry Sir, I Mean Ma'am!

God Says:"I JUST CONFIRMED — ONLY YOU CAN SEE THIS LETTER"/God Message Now/God Message

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-5 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Adele - The Final Carpool Karaoke

