Erediens 19 Oktober 2025 - Ds Werner Smal

Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Werner Smal. Die tema vir vandag: Wat is werklik noodsaaklik binne ons verhouding met God? Skriflesing: Votum: Psalm 119:105-106 Matteus 28:19-20 (lees gerus self) Psalm 119:97-104 Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting: Facebook:   / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966   Webtuiste: https://www.ngkpo.com/ Wie is NG KPO? NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak. Baie dankie aan almal wie inskakel. Bankbesonderhede: NG Kempton Park Oos Absa 0260581007 632005 Betalings van buite Suid Afrika: Absa Bank Limited Johannesburg 2001 SWIFT address : ABSAZAJJ Branch code : 632005 Beneficairy account name and number: NG Kemptonpark Oos 0260581007