Wouter en Mientjie Prozesky oor 'Rock of Hope' | 17 Jul 26

Die bekende plek van beiligheid Rock of Hope se eienaars Wouter en Mientjie Prozesky kuier vanoggend op die geel bank om ons meer oor die werk wat hulle doen te vertel. #opigeelbank #diegrootontbyt #kyknet