Fokus | 13 Julie 2026 | Die afgelope week se vernaamste plaaslike en internasionale sake.

In Fokus gesels Susan Botha met Roland Henwood, politieke wetenskaplike by die Universiteit van Pretoria en Jaco Kleynhans, hoof van Openbare Skakeling by Solidariteit oor die afgelope week se vernaamste plaaslike en internasionale sake.