Die Lyf
DIE LYF Offisiële Musiekvideo Official Music Video Lirieke / Lyrics: Luna Paige Musiek / Music: Luna Paige & André Remesses Scheepers Music Production: André Remesses Scheepers Producer: André Remesses Scheepers Guitars: Mauritz Lotz Guitars: Luna Paige Video concept: Luna Paige Videographer & Editing: Ansurette Pretorius, Orcansu Productions Venue support, visuals and lighting: Drostdy Theatre & Pierre de Villiers Actors & Dancers (in order of appearance): Luna Paige David Reed Ilanie Boonzaaier Ané Fourie Warren Joubert Rebecca Madzana Winnie Madzana Zea-Ann Pietersen Ruan de Hart Declan de Hart Xavier Benyani Cheryl Harvey Jimmy Samuels Elaine Samuels Paul Andrews Happiness Madzana Ché-Lee Pietersen Nanette de Hart Gabriella de Hart Drama Troopers: Drama School Lirieke / Lyrics: Hierdie dye is donderweer Wanneer hulle op die aarde trap Hulle is stewig op pad Hierdie voete is stootskrapers Hulle kan ’n pad oopvee Laat idees oor moed opgee meegee Ek het met donker lense na my lyf gekyk My lyf, my lyftuig, my voertuig deur tyd My lyf, my venster na die lewe Net een lewe Hierdie arms is rankplante Hulle is taai en sterk Kan draai en swaai en hard werk Hierdie maag is ’n goue klok Lui hard en helder elke slag As ek die verkeerde pad vat Ek het met donker lense na my lyf gekyk My lyf, my lyftuig, my voertuig deur tyd My lyf, my venster na die lewe Net een lewe Hierdie oë is kandeliere Wat die lig van als weerkaats Hierdie oë is liefde wat hul by my sal skaar Sal met dieselfde lense Waarmee ek na die wêreld kyk Sal met dieselfde lense Na my lyf kyk My lyf, my lyftuig, my voertuig deur tyd My lyf, my venster na die lewe Lewe My lyf, my trots, my spyt - my krag my kruis My lyf my kans na die lewe Lewe Net een lewe Lewe Net een lewe Copyright: Luna Paige (SAMRO, South Africa) Distributor: Distrokid

Rustyd & Herhaal: Lyric Video / Liriekvideo

🔴 Before You Leave, God Wants To Reveal Something That Could Change Your Life Forever Today

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Frankreich – England Highlights | Spiel um Platz 3, FIFA WM 2026 | sportstudio

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Nobody Breaks Celebrities Like Mr.Bean!

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

EFF's NEW WAR on White People | FBI Are Coming For Ramaphosa? | Cat Matala is GUILTY

🌿 THE HEALING TOUCH OF JESUS: Soaking Worship | Prayer & Healing Music With Scriptures & Nature

Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)

France vs. England Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

Overdramatic Animals That Will Make You Smile

OnseBlues In The Making

Vetkoek Paleis S06E21 🤣🍔 | Full Episodes | Nostalgic Comedy Series

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Mel & Peet Viljoen: Hawks Done, 3 Tammy Taylor Cases With NPA & 77 Women The System Forgot

South Africa is Falling Apart

My Dog Got Jealous Of The Baby… Then This Happened 😂🐶

