GOD is nog steeds betyds!

GOD is nog steeds betyds selfs na 'n knief vervanging met komplikasies! Vic van der Merwe vertel Peter Palmer van sy skade 2x weke na sy knieg vervanging. Onthou asb om die "Like" of "DisLike" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het of nie. Geloof is nie 'n gevoel nie:   / 2381038458846178   Die Getuienis www.diegetuienis.co.za #diegetuienis