Aanneming, Verwerping en God se Genade
Wat doen jy as God se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van "instant" kinders, en die moeilike reis om ’n tiener aan te neem. Dit is ’n eerlike kyk na die uitdagings van ouerskap deur geloof en hoe om Jesus se oë te gebruik wanneer dinge op hul moeilikste is. Sandy Schoeman - epos [email protected] Boek beskikbaar by: https://naledi.co.za/product/rooilett... "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis / @diegetuienis https://diegetuienis.co.za/ Musiek: Adobe Stock: https://stock.adobe.com

▶︎
Belangrike boodskap van JESUS af!

▶︎
WSDB - DIE TOEKOMS VOLGENS DIE BYBEL - 02

▶︎
KOM TERUG - Past. Wikus van Zyl

▶︎
WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

▶︎
Verveeld in huwelik = vind 'n Delíla

▶︎
Kanker, eers my man, nou ek?

▶︎
Glo jy aan spoke?

▶︎
Wegraping en blame shifting | Rooies Strauss | Getuie-Tyd

▶︎
Hoe weet ek dis my lewensmaat?

▶︎
Wit Oompie se ontmoeting in die Mini-Bus Taxi

▶︎
Demone het my probeer verwurg

▶︎
WSDB - DIE TOEKOMS VOLGENS DIE BYBEL - 01

▶︎
270km/h: Toe tref ek die boom

▶︎
Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie

▶︎
KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

▶︎
Meeste Suid-Afrikaners Volg Hierdie Pastore… Maar Is Hulle Reg?

▶︎
Ouers wreed vermoor; ek moes kies

▶︎
Wie dryf nog duiwels uit? | Rooies Strauss

▶︎
Ek sal my 'Down-sindroom' normaal groot maak

▶︎
