Helpende Hand Studietrust koffieoggend: Insig, Kennis en Wysheid

Kom drink saam met ons ’n koppie koffie en laat jou siel gevoed word deur insig, kennis en wysheid.