Gemeenskapsontwikkelingsimposium: Welstand van Vroue en Kinders
Gesprek 2: Welstand van vroue en kinders 6 Augustus 2025 om 12:00-13:00 Sprekers: René Roux (Moderator) Louisa Stoker Theuns du Busson Maretha Visser "The hand that rocks the cradle is the hand that rules the world" is ‘n gedig van William Ross Wallace wat moederskap as ‘n kragtige mag vir verandering in die wêreld, prys. Die gedig is vir die eerste keer in 1865 onder die titel "What Rules the World" gepubliseer. In ’n samelewing waar armoede, trauma en strukturele agteruitgang toenemend die welstand van gemeenskappe onder druk plaas, is dit belangrik om antwoorde op welstand van die vrou en kind te vind. Welstand is ‘n boublok van gesonde gemeenskappe – dit bemagtig individue, versterk gesinne en bou veerkragtige gemeenskappe wat nie net oorleef nie, maar floreer. Die welstand van vroue en kinders is die boublok van gesonde en veerkragtige gemeenskappe. Wanneer hierdie groepe beskerm en bemagtig word, floreer gesinne en groei gemeenskappe tot hul volle potensiaal. Vroue en kinders is dikwels die kwesbaarstes in tye van krisisse, en daarom is gefokusde maatskaplike ondersteuning noodsaaklik. Deur ondersteuning, beskerming en ontwikkeling aan hierdie groepe te bied, breek ons die siklus van armoede, mishandeling en trauma – en bou ons 'n toekoms van hoop, veiligheid en menswaardigheid.

Catholic Mass 101: Learn Every Part of the Mass and What It Means (w/ Fr. Mike Schmitz)

What do tech pioneers think about the AI revolution? - The Engineers, BBC World Service

Build Better Energy Systems with Liz Bradford

India Economy OK…But Danger Ahead? 5-State Polls में NDA 2-0 Lead? • Sriram Seshadri

Narcissistic Abusers: Understanding and Protecting Yourself - A Dialogue with Anne-Clotilde Ziégler

Gemeenskapsontwikkeling Simposium: Welstand in Afrikaans

She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

Solidariteit Helpende Hand Forum vir Persone met Gestremdhede: Demensie - Professor Rayne Stroebel

NPF på arbetsplatsen

Agenter i Microsoft 365 – har ni redan byggt era nästkommande medarbetare?

🩺 2024 Medical Terminology Made Easy - Part 1

Sexuell hälsa och cancer

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment

Billionaire's WARNING: I'm SELLING. The Crash Is Already Here!

Verrykingsoggend 2025: Regte mense, Regte stories en jou Regte in die Werksplek.

Cum-Ex-Jägerin Anne Brorhilker über die Macht der Reichen - Jung & Naiv: Folge 798

TV ART SLIDESHOW 24/7 | Vintage Floral Gallery 🌼4K Framed Art Screensaver for Living Room

Rymanowski, Miller: UPA-dek przyjaźni?

The Complete Cardiology Masterclass: Exam-Ready in One Video

