Getuienis, vandag is ek net dankbaar vir God en Sy genade
Vandag deel ek iets baie persoonlik met julle. Nege maande gelede het ek Die Vetkryt en later Vetkryt Musiek begin met geen waarborge van sukses nie. Ek het net geweet ek moet iets doen en vertrou dat God 'n plan het. Vanoggend het iets gebeur wat ek nooit sou kon voorsien nie... my eerste YouTube betaling het in my rekening geland. Dit gaan nie oor die bedrag nie. Dit gaan oor die reis. Die lesse. Die mense wat ek ontmoet het. Die stories wat gedeel is. Die musiek wat geskryf is. En bo alles, God se getrouheid deur elke uitdaging. Hierdie video is my dankie aan God en aan elke persoon wat die video's kyk, die musiek stroom, kommentaar lewer, deel, ondersteun en saam met my hierdie pad stap. Dankie dat julle deel is van hierdie ongelooflike reis. Mag God elkeen van julle ryklik seën. 🙏 Awie Greyling 🎵 Luister na Vetkryt Musiek: https://linktr.ee/vetkryt 📺 Teken in op Die Vetkryt: / @vetkrytmusiek #DieVetkryt #VetkrytMusiek #YouTubePartner #Dankbaar #GodSeGenade #Afrikaans #Geloof #Getuienis

Die Biljoenêr se dogter

Die pad lyk beter met jou langs my

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

Gee Jou Sorg Vir God Oor

Op My Knieë. Vir die Biddende vrou.

GLO JY DIE VISIOENE VAN SIENER VAN RENSBURG GAAN WAAR WORD OF IS DIE WARE VISIOENE VERVALS? DEEL 1

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Maroela Media

EP 11 - Moeg so so Moeg

Pierre Van Pletzen - Van Stilfontein tot nasionale verhoë, en toe volksbesit as Spike en Oubaas.

Glo soos n kind - Lirieke Video

Omring Deur Geskenke – Maar Nog Steeds Ongelukkig

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Ep 10 - Common Sense wat is dit?

Marian Apparition in Germany? | Vatican Update | with Prof. Dr. Stefan Mückl

Was der Seele hilft. Ein Gespräch mit einer Psychologin | Matthias Saladin

EILMELDUNG: Sie haben mich ins Visier genommen

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

