Nuwe NG Kerk-moderator maak sy hart oop oor gays en ander kwessies

Ds. Nelis Janse van Rensburg is verkies as die moderator van die NG Kerk se algemene sinode. Suzaan Steyn het Janse van Rensburg gepols oor gay-wees in die kerk, grondhervorming en regstellende aksie.