#MidOggend met Sarina Bosman | Cilliers Brink en Willie Spies

Twee van Pretoria se Burgemeesterskandidate, Cilliers Brink van die DA en Willie Spies van die VF+ het by Sarina kom inloer in Mid-Oggend. Ons leer ken die manne agter die name 'n bietjie beter