God is ALTYD daar vir JOU en MY! EP. 107 | Percy Ndabukelwayo
Ek het die voorreg gehad om vir Percy so maand of wat gelede te ontmoet en hom genooi om te kom gesels, en as ek nou een ding moet uitlig wat in hierdie gesprek uit gestaan het, is dit dat God ALTYD daar is vir ons! Percy is n jeug pastoor by Prisma gemeente in Wonderboom/Annlin en hy bedien die jeug van ons gemeenskap! Kom luister na sy storie! 🚨Julle kan ons ook hier volg: 👉 Facebook - / huntsmanpremiumbrand 👉 Instagram - / huntsmanpremiumbrand 👉 TikTok - / teamhuntsman 📢Indien julle graag Die Huntsman Bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen: 1️⃣ Donasies: AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport 2️⃣ As jy klere items wil aankoop of in kontak wil kom oor enige iets aangaande HUNTSMAN - kontak Adriaan asb: 072 712 2508 / [email protected] 3️⃣ Laat asb n like, comment, subscribe en/of share die video! 4️⃣ Besoek ons NUWE webtuiste: https://www.huntsmanbediening.co.za/ #suidafrika #afrikaans #southafrica

"HIERDIE is GOD se SKOOL" | EP.104 | Hoërskool Overkruin

No.1 Christianity Expert: If You DON'T Believe In a God You NEED to Hear This!

Die guns van God

Die JEUG het OOK 'n BELANGRIKE ROL in die KONINKRYK! | EP.108 | Jessica Du Plooy

5 Julie 2026 | Ritmia Oggenddiens | Tussen Die Lyne

Johan Geyser - Die geheim na innerlike vrede - Episode 8

What It Really Means to Be Pure in Heart

Die Bron Sondag Oggenddiens | 5 Julie 2026

What to do when you don't know what to do?

Ewige Lig Pretoria Livestream 8 Uur Diens

Die Grootste Gevaar | Ian Dubery

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)

Past. Shaun Schwartz - Die woord van die kruis

SUNDAY SERVICE SERMON WITH PROPHET HARRY 12/04/2026

HOE 'n PA die DONKER TYD in sy TIENER seun se lewe HANTEER het | EP.103 | Jacques Geldenhuys

On the Line: Telecom Terms Explained. DID, SLA, Call Routing & More | Telvoip's Lyoid Mugambi

Hemelvaart diens: Jy is uitgenooi

Launch event: Integrating AI in TVET - a practical guide for institutions

Professor Jiang: World War 3 Is About To Begin, Let Me Explain!

