Die JEUG het OOK 'n BELANGRIKE ROL in die KONINKRYK! | EP.108 | Jessica Du Plooy

Ons luister na Jessica se storie en haar passie vir Jesusm die Koninkryk en die Jeug. Sy het al behoorlik n padjie gestap en baie meer gedoen as wat mens kan dink op haar ouderdom. Een ding is duidelik, daar is n belangrike rol wat die jeug kan speel in die Koninkryk van God. 🚨Julle kan ons ook hier volg: 👉 Facebook -   / huntsmanpremiumbrand   👉 Instagram -   / huntsmanpremiumbrand   👉 TikTok -   / teamhuntsman   📢Indien julle graag Die Huntsman Bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen: 1️⃣ Donasies: AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport 2️⃣ As jy klere items wil aankoop of in kontak wil kom oor enige iets aangaande HUNTSMAN - kontak Adriaan asb: 072 712 2508 / [email protected] 3️⃣ Laat asb n like, comment, subscribe en/of share die video! 4️⃣ Besoek ons NUWE webtuiste: https://www.huntsmanbediening.co.za/ #suidafrika #afrikaans #southafrica