Johan Geyser - Die geheim na innerlike vrede - Episode 8

Ons almal verlang na innerlike vrede. Maar wat as vrede nie iets is wat jy deur harder probeer of die regte tegniek kan bereik nie? In hierdie lepisode van die reis deur Psalm 131 ontdek Johan Geyser waarom die Bybel ons uitnooi om te wag, hoop en vertrou eerder as om alles self te probeer beheer. As hierdie reeks jou geraak het, onthou om te like, inteken en die video met iemand te deel wat vandag bemoediging nodig het. 🔗 Meer oor Johan Geyser & Die Pad van die Hart: www.johangeyser.co.za 📲 Volg Johan: • Instagram:   / johan_geyser_   • Facebook:   / johangeyserza