BOUWER BOSCH ft. ALMERO - SES VOET DIEP IN VERGIFNIS
Video deur WJ van den Heever Geskryf deur Bouwer Bosch en Almero Vervaardig deur Peach van Pletzen, Makkie Auriacombe en Bouwer Bosch. Mixing & Mastering deur Peach van Pletzen Lirieke: Rus in vrede, hier lê ek nou is jy bang vir die dood of was jy bang vir die lewe ’n huldeblyk van gemorsde tyd word jy oorweldig deur al die spyt in die oë van jou geliefdes sien ek wat jy was sien ek wat jy kon wees wat jy moes wees in die oë van jou geliefdes sien ek hoe jy liefhet sien ek hoe jy bly vrees oor wat sou wees vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie ongeduldig blaas ons uit ongenadig mors ons tyd heen en weer deur die lewe jaag vir niks wat saakmaak spyt kom te laat in die oë van die hartseer sien ek myself rondgegooi deur die lewe ek is uitgedelf in die oë van die hartseer moet ek erken dat ek alles probeer het om die lewe te wen vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie Thank you for watching, please subscribe to support the channel. Connect on other platforms: Website: http://www.bouwerbosch.co.za/ Facebook: / bouwerbosch Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch... Twitter: / bouwerbosch TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l... Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ... Apple Music: / bouwer-bosch Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985 Soundcloud: / bouwerbosch Bookings: [email protected] #BouwerBosch

Bouwer Bosch - Oorgeloop

Almero - Vuurvas

Pappa, Rotlaus

Bouwer Bosch - Ses Voet Diep In Vergifnis (ft. Almero)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Vloedverlief

BOUWER BOSCH - HOPELIK

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

Celebrities Surprising Fans Moments That Will Make You Cry Happy Tears!

Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop

Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My

Almero - Monochromie

BOUWER BOSCH - SAMBREEL | OFFICIAL MUSIC VIDEO

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

Spoegwolf - Geel (Official)

Elandré - Tussen Die Lakens

(K)anker - Bouwer Bosch feat. Jaco van der Merwe (Bittereinder)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Almero - Nul Is Nie Niks Nie (feat. Bouwer Bosch)

