Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
Streaming Spotify/Apple Music: https://Platoon.lnk.to/volume Shot , directed and edited by Damiane van Reenen Additional footage by Heinrich Laubscher Lyrics: vieruur ek is wakker en ek dwaal in my huis rond vreemd hoe ‘n jas in die nag soms ‘n spook kan word figure teen die mure in die lig van ‘n kers soos ‘n dier vasgevang tussen die mure van my eie werf so is dit oggend? is dit dinsdag? is dit maart? is dit mei? is alles skielik anders of is dit dalk net ek en jy hoor jy my ons lyne kruis O dit spook ja dit spook alweer in ons huis Hallo hoor jy my? die ontvangs was sleg jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg ons ry in jou kar al die vensters is oop die volume is op honderd en ons sing en ons rook gesoen teen die mure van die plekke waar ons is dit het gevoel asof ek nog joune is

Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)

Die Heuwels Fantasties - Doodgewone Aand (Bakgat 2 official music video)

#ONTBYT met Doepie en Nina | Roan Ash

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Ed Sheeran Greatest Hits 2025 - Best Songs Collection Full Album | Shape of You, Perfect, Photograph

Hoor Jy My

Spoegwolf - Verander (Official)

Lana Del Rey - Summertime Sadness (Official Music Video)

Die Heuwels Fantasties & Die Piesangskille - Hoe Nou? (Ft. Johan Viljoen)

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #29

Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim (official music video)

Leja

Spoegwolf - Geel (Official)

Zoé - Insecure Meisies (Amptelike Musiekvideo)
![The Dead South - In Hell I'll Be In Good Company [Official Music Video]](https://i.ytimg.com/vi/B9FzVhw8_bY/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwE9CNACELwBSFryq4qpAy8IARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAHwAQH4Af4JgALQBYoCDAgAEAEYWCBjKGUwDw==&rs=AOn4CLBAIkvLWQ398nosk9jk7TcRBy4K4A)
The Dead South - In Hell I'll Be In Good Company [Official Music Video]

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)

Spoegwolf - Storm (Official)

