Almero - Monochromie
Almero - Monochromie nou beskikbaar op alle platforms. Apple Music : https://itunes.apple.com/za/album/mon... Spotify : https://open.spotify.com/track/2Hxg4e... Director : Bouwer Bosch Kinematograaf en editor : Nico Welgemoed Danser : Zahré Harris Vind ek jou of vind jy my? Is ons by mekaar verby? Albei teen die wind baklei Berge en dale het ons vermy My bors is leeg en jy verkleur my grys Monokromie, is jy my nuwe tuis? Het jy plek vir my? Breek my eensaamheid Die son het skaam vir jou geskuil en die wind het deurmekaar gehuil My huis is weg en jy verbleik Stof en genade het ons ontduik Waar is jy? Vind vir my! Volg ons: Almero: Instagram: @almero_welgemoed Facebook: Almeromusic Nico Instagram: @nicowelgemoed

▶︎
Almero - Vuurvas

▶︎
BOUWER BOSCH ft. ALMERO - SES VOET DIEP IN VERGIFNIS

▶︎
Spoegwolf - Geel (Official)

▶︎
Dark Jazz & Noir Trip-Hop // Music for Driving in the Rain at Night 🚗🌧️

▶︎
Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop

▶︎
Vloedverlief

▶︎
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

▶︎
She’s 12. She Sings Aretha Franklin… Until Simon TELLS Her to Do It Acapella! 😳

▶︎
Jan Blohm - Word Wakker (Offisiële Musiekvideo)

▶︎
INSTANT CALM Zulu Vocal Harmonies That Will Soothe Your Soul | Relaxing African Music

▶︎
Almero - Twee Verdiepings

▶︎
Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

▶︎
Stereophonics - I Wanna Get Lost With You

▶︎
Spoegwolf - Storm (Official)

▶︎
Bouwer Bosch - Oorgeloop

▶︎
Loki Rothman - Ek Mis Jou Ook ft. Margot Rothman

▶︎
Jan Blohm - Liefde Maak (Offisiële Musiekvideo)

▶︎
Chris Isaak - Wicked Game (Live)

▶︎
