Oorsig: Sefanja

Kyk na ons oorsigvideo van Sefanja wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Sefanja kondig God se reinigende oordeel oor Israel aan. Dit sal boosheid verwyder en ’n nuwe toekoms skep waar mense in vrede kan lewe. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Sefanja