Oorsig: Haggai

Kyk na ons oorsigvideo van Haggai wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Haggai daag Israel na die ballingskap uit om getrou aan hulle God te bly en om die tempel te herbou. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Haggai