Oorsig: Obadja

Kyk na ons oorsigvideo van Obadja wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Obadja kondig die ondergang van Edom aan die hand van Babilon aan, wat 'n beeld is van hoe God alle arrogante en gewelddadige nasies tot ’n val sal bring. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Obadja