Apologetiek: Alledaagse Apologetiek
Aanbieders: Jonker Venter en Gerhard van Rhyn Scriptura gesels oor praktiese voorbeelde waarin ons alledaagse gesprekke apologeties kan benader. Ons moet moeite maak om mense in liefde te antwoord met die hoop wat in ons is. Maar at is ons motivering, vertrekpunte en voorveronderstelling? Ons het die antwoord tot redding, asook die waarheid oor wie God is, wat waarheid is en wat in die Bybel staan. Ons kennis van God bestry elke valse idee wat ooit mag bestaan. Ons kan die liefde van God aanbied met groot sekerheid, en die waarheid van die bybel in liefde voorhou, soos God dit deur sy Gees en in sy Woord aan ons openbaar. Minuutmerkers: 00:00 Apologetiek in die alledaagse lewe 03:25 Skriflesing 10:10 Motivering, vertrekpunt en voorveronderstelling 17:30 Relativisme 27:12 Sciëntisme 34:05 Subjektivisme 39:50 Moralisme 43:30 Sinkritisme 50:00 Praktiese wenke 55:15 Wêreldbeskouiing Skrifverwysings: 1 Pet 3:15-16, Kol 2:8, Kol 4:5, Ef 4:15, 2 Kor 10:3-5 Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected] Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

Apologetiek: Gereformeerde apologetiek

Apologetiek: Waarom verskillende benaderings?

(Live) Paulus, slang of apostel ?

Entrusted | Steve Boyd

Apologetiek: Wat is Apologetiek?

Pieter Omtzigt doet zijn verhaal: politiek, macht en de leegte van Nederland | De Ongelooflijke #303

Veel christenen MISSEN dit element bij de WEDERGEBOORTE (Joh. 3:5)

Derek Prince - Casting Down Satanic Strongholds - How Demons Operate

KIJK TERUG: De Banier LIVE | Theocratie of ideologie?

‘Het D66 van Van Mierlo bestaat niet meer. Het is nu een hele andere partij’

Lore Dewulf over hoogbegaafdheid - Zelfkennis #5

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

Tekskritiek - 'n Onderhoud met Prof Jorrie Jordaan

De Gedachtestreep #67: Maarten Boudry, 'Het verraad aan de verlichting'

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

#2 Beatrice de Graaf – Why we still misunderstand Putin

Wanneer jy Wysheid kortkom (Jak 1:5-8) | Vita Dei 522

Bart De Wever in gesprek met Rik Torfs over zijn boek Tijdgeest

