Francois van Coke | Victor Ludorum (Official)
Stream die song hier: https://ffm.to/victorludorum Volle album drop Maart 2025. Directed, shot & edited by Johannes Pieter Nel Produced by Francois van Coke & Valkie van Coke team Special thanks to Jägermeister #icecoldornothing #JägermeisterSA and Puma South Africa. Francois van Coke: Vocals Richard Onraet: Guitar & Vocals Fred den Hartog: Bass Hunter Kennedy: Vocals Sheldon Yoko: Drums Produced by Fred den Hartog Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar Mixed by Dane Taylor Mastered by Tim Lengfeld Written by Hunter Kennedy, Francois van Coke & Fred den Hartog geld is dom ryk mense is vervelig klim in die swembad kruip weg vir die weerlig sukses suig moenie opdaag nie trek jou sokkies af moenie werk toe gaan nie daar’s vibes op die dorp daar’s vibes in my kop uit by die ruit fluit-fluit kom ons vlieg nou bo die huise en die strate leë koolhidrate as ‘n fok voel vir punte was was ek ‘n victor ludorum kalm in die storm my hele lewe lank nee, dankie ek bedank dis die einde van die pad ek bedank saam in die straat laat-laat kom ons dans gou toekoms nou kaalvoete in die oggend-dou stupid speletjies stupid prysies kom ons bly net hier moenie werk toe gaan nie daar’s vibes op die dorp daar’s vibes in my kop uit by die ruit fluit-fluit kom ons vlieg nou bo die huise en die strate leë koolhidrate as ‘n fok voel vir punte was was ek ‘n victor ludorum kalm in die storm my hele lewe lank nee, dankie ek bedank dis die einde van die pad ek bedank

Francois van Coke & Dodo Nyoka - Dagdrome in Suburbia (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2024)

Francois van Coke | Nagmerries (Bye Bye Baby)

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

BARZX - LEMOENE FT MAAITJIE (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Tot Die Son Uitkom

Why Aliens Would NEVER Invade Africa

Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)

Dronk op Liefde (ft. Early B)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

Francois van Coke | Daarsy boys ft Hunter Kennedy (official)

Elandré - Vuur Op Die Water

Francois Van Coke & Drakensberg Boys Choir – ‘Komma’ | Live Shows | The Voice SA | M-Net

Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)

DWDD met Wim T. Schippers - Deel 1

Francois van Coke - Beter Mens (Official)

Marno van der Merwe - By Die Dam

