Francois van Coke | Nagmerries (Bye Bye Baby)

Luister NAGMERRIES hier - https://ffm.to/nagmerriesbyebyebaby elke geveg waarin ek al was, verloor elke ding waaraan my hande vat versmoor ek sweef soos ‘n veer als buite my beheer elke dag trap ons in robotstront dit vat ‘n leeftyd om ‘n mens te word bye bye baby bye bye baby bye bye baby die snot en trane volg my sal jou in my nagmerries kry (a-ha) sal jou in my nagmerries kry (a-ha) tot die AI nagmerries kry (a-ha) vir my vriende hoop ek goud en blomme vir my familie droom ek liefde en tyd na elf jaar skyn dit helder en die bloed verkleur die water ons is nou sterker en jou hoop kwyn as die musiek speel is daar nie pyne nie alles is cool belowe? alles is cool bye bye baby Francois van Coke: Vocals Richard Onraet: Guitar and vocals Fred den Hartog: Bass, guitar and vocals Sheldon Yoko: Drums Produced by Fred den Hartog Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar Mixed by Dane Taylor Mastered by Tim Lengfeld Written by Francois van Coke & Fred den Hartog Jacques Van Rensburg (Vanartist) - Director Carlo Smit - Producer Matt Fuller - Gaffer Bennie van der Merwe - Production Assistant Special thanks to Oliver Cameron from Supreme Sports Institute