Pinkster 2026 Deel 2: Die Heilige Gees & Heiligmaking | Esegiël 36:24-27 | 20 Mei 2026

Die Heilige Gees red jou nie net nie—Hy verander jou van binne af om al hoe meer soos Jesus Christus te leef. Heiligmaking is ’n daaglikse stryd én ’n genadige proses waarin God jou die krag gee om sonde te oorwin, gehoorsaam te leef en die vrug van die Gees sigbaar te maak. Kom luister na hierdie bemoedigende boodskap en ontdek hoe die Heilige Gees jou wil vorm, versterk en verander tot eer van God! Skriflesing: Esegiël 36:24-27 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As jy in die noorde van Perth, Wes Australië bly, nooi ons jou graag uit om ons kerk te kom besoek. Ons hou weeklikse Afrikaanse eredienste om 9:30 v.m. in die Clarkson SDA kerkgebou, 7 Ainsbury Parade, Clarkson 6030. Jy's welkom om ons te kontak vir meer inligting per epos [email protected] Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kliek hier: https://www.perthkerk.org.au/donasies Volg ons op Facebook: / perth.afrikaanse.kerk Ons webtuiste: www.perthkerk.org.au Ontvang ons nuusbrief: https://bit.ly/3OPQgsc