Aimee Moore ná ongeluk: ‘Ek bid deesdae anders ...’
Aimee Moore Ackers was in soveel pyn nadat iemand haar van haar bromponie in Thailand afgery het, dat sy God gevra het om haar óf te kom haal, óf om haar haar bewussyn te laat verloor. Aimee, sangeres Demi Lee Moore se sussie, se beserings na die ongeluk was byna ondenkbaar. Haar brein was “oop” as gevolg van erge hoofbeserings, haar neus was op twee plekke gebreek en haar wange was vergruis. Aimee se een sleutelbeen, kuitbeen en skeenbeen was ook onder andere gebreek en haar hak was boonop vergruis. Dis vandag sowat ses jaar later en, vertel ’n brawe Aimee, sy sukkel steeds om in die spieël te kyk. Maar sy is dankbaar God her haar gespaar. “Ek bid vir krag, vrede om myself en my situasie te aanvaar en hoop ...” Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons.

Demi Lee Moore 06 November 2020

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Vrou vind vrede nadat al haar gesinslede sterf

René du Preez 20 Augustus 2019

Aangeval in haar huis, maar "God kan jou vrymaak van die vrees," vertel vrou.

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

Piers Morgan Meets America's Most Notorious Child Psychopath

Surrogaat bring vreugde na groot verlies.

What Happens When Amish Teens Meet British Country Kids? Total Culture Shock

Haar man was ontrou. 'Hy is na aan dié met ’n gebroke hart,’ getuig vrou.

Blymoedig Sterwend

'Pappa kom nie terug nie'

10/12 Mike Bolhuis will find Jaco Swart free of charge

Daar's hoop vir depressielyers

My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

Afrikaans is Lekker 2026

Pure Worship in the Streets of Amsterdam - Live from Dam Square - Presence Revival

Rev: Epeli Ratabacaca Ancf Suva Combine

