Aangeval in haar huis, maar "God kan jou vrymaak van die vrees," vertel vrou.
Die nag waarin Mariette en haar man wakker geword het met drie vreemde mans in hulle kamer, sal hulle altyd bybly. Mariette kon met haar kleuter vlug, maar haar man het agtergebly en is tydens 'n struweling met 'n mes gesteek. Vandag getuig sy dat die Here jou kan vrymaak van die vrees en angs na so 'n traumatiese ervaring. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons. HOOF VAN POP24 Izelle Venter OPERASIONELE HOOF Lea Knoesen KREATIEWE VERVAARDIGER Loren Greyling INHOUDSVERVAARDIGERS Conette le Roux Maryke Hansen PROJEKLEIER Ryno Verster KINEMATOGRAAF Rudi du Preez KLANKTEGNIKUS Sanele Velelo HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT Pieter Serton GRIMEERKUNSTENAAR Giselle Venter REDIGEERDER Mené Meyer FINALE KLANKMENG Tamryn Breakey-Volschenk BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S Quinton Lourens OPERASIONELE KOÖRDINEERDER Dene Opperman MEDIABESTUURDER Craig Fegen DATA-ONTVANGER Mcebisi Sidlai HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE Laretha Blom GEHALTE-BESTUUR Shaun Abels IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA HOOF Nico Simpson INHOUDSHOOF Le Roux Schoeman

Frikkie Welsh praat oor die alleenpad ná rugby en hoe God hom van drank genees het

11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

Morning Declaration: God Is With Me, He Is In Control

‘Jesus het my op sy skoot gehou,’ vertel seuntjie ná motorongeluk

Vrou vind vrede nadat al haar gesinslede sterf

Gered uit die kake van dwelms, prostitusie

20250406 Fred da Silva - My Getuienis

My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

‘Ek sal dit my lewe lank berou’ – ma nadat haar twee kleuters in motor brand

Dit was Verkragting

Net ek’t die ONGELUK oorleef

Etlike nekoperasies, skade aan spinale koord ná gereelde aanranding: ‘God verlaat my nooit’

Vrou nadat haar man hul albei skiet: ‘Ek is nou vry, al is ek in ’n rolstoel’

Ontvoer in 'n vreemde land

Rita Mans Getuienis diens

Verlos van selfmoord

Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)

Enkelma swoeg 16 jaar as karwag: ‘Jy kan nie op ’n hopie sit nie, jy moet sélf iets doen’

Freddie van Niekerk - Getuienis

