Surrogaat bring vreugde na groot verlies.

Tydens die geboorte van Suné Spamer en haar man Pieter se eersgeborende, het dinge skielik sonder enige waarskuwingstekens skeefgeloop. Toe sy haar bewussyn herwin, moes sy twee groot skokke hoor: Die mediese personeel kon nie hulle geliefde seuntjie red nadat haar plasenta geskeur het nie. Hulle kon ook nie haar baarmoeder red nie, en dat Suné so byna ook háár lewe kwyt was. Maar, 'n ander ma het die Spamers se hartverskeurende storie gehoor ... Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons. HOOF VAN POP24 Izelle Venter OPERASIONELE HOOF Lea Knoesen KREATIEWE VERVAARDIGER Loren Greyling INHOUDSVERVAARDIGERS Conette le Roux Maryke Hansen PROJEKLEIER Ryno Verster KINEMATOGRAAF Rudi du Preez KLANKTEGNIKUS Sanele Velelo HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT Pieter Serton GRIMEERKUNSTENAAR Giselle Venter REDIGEERDER Mené Meyer FINALE KLANKMENG  Tamryn Breakey-Volschenk   BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S Quinton Lourens OPERASIONELE KOÖRDINEERDER Dene Opperman  MEDIABESTUURDER  Craig Fegen  DATA-ONTVANGER  Mcebisi Sidlai  HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE Laretha Blom    GEHALTE-BESTUUR Shaun Abels  IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA HOOF Nico Simpson INHOUDSHOOF Le Roux Schoeman