Etlike nekoperasies, skade aan spinale koord ná gereelde aanranding: ‘God verlaat my nooit’
Jainni Wille moes etlike nekoperasies ondergaan nadat haar man haar mishandel het. In een van die traumatiese episodes het haar man haar teen ’n muur vas geslinger. Later is daar tydens een van die nekoperasies ongelukkig skade aan haar spinale koord aangerig en sukkel sy vandag om te loop - boonop moes sy ophou werk. Maar, sy getuig dat God haar nog nooit verlaat het nie.

▶︎
Verveeld in huwelik = vind 'n Delíla

▶︎
11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

▶︎
Breek Die Planne Van Die Vyand

▶︎
Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’

▶︎
Twee wonderwerke: Sieklike ma veg voort en 440 g babatjie word binnekort vyf

▶︎
Blymoedig Sterwend

▶︎
Hoop na my grootste verlies | Rosebud Tsobane | God is daar

▶︎
Longkanker byna toutrek-kampioen gewen: ‘Die Here wou hê ek moet baklei’

▶︎
Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

▶︎
Die dag van my dood ~ Johan Koornhof & Amanda Loftus

▶︎
My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

▶︎
‘Jy kan nie op jou eie jou angs bestuur nie’

▶︎
Dit was Verkragting

▶︎
Frikkie Welsh praat oor die alleenpad ná rugby en hoe God hom van drank genees het

▶︎
Sjef oor al haar verliese: Stilgeboorte, man se selfdood en huisbrand

▶︎
Het verhaal van Ian & Dominique - Gods regie

▶︎
SKIET ONGELUK in die JAGVELD - Twee broers...daar word geveg om aan die lewe te bly.

▶︎
The Hidden Psychology of People Who Cry Easily

▶︎
GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

▶︎
