Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’
Garrow Coetzee se “vorige” lewe laat jou aan ’n fliek dink. Op 14 was hy ’n alkoholis en op 15 was hy ’n dwelmverslaafde. Ná skool het hy op straat beland en vir agt jaar in bosse geslaap terwyl hy by huise ingebreek of motors gesteel het. Maar op ’n dag het iemand, wat gehoorsaam aan God was, by hom langs die pad gestop en hom vir middagete geneem. Só het sy pad na genesing begin ... Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jóú getuienis met ons.

▶︎
Verander hoe jy Dink!

▶︎
Wir seilen uns in gigantisches MEGA-LOCH!🕳️|100 METER unter STAUSEE!

▶︎
Trigeminale neuralgie: ‘Ek wou myself doodmaak so erg was die pyn, maar toe genees God my’

▶︎
Boetie, wat trek jy aan?

▶︎
❤️ Selfbeeld, Seks & Verhoudings | Timothy Kieswetter | Obsession Podcast

▶︎
Vrou vind vrede nadat al haar gesinslede sterf

▶︎
Blymoedig Sterwend

▶︎
My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

▶︎
Ambulans van Namibië na SA — toe wag groot skok op Amanda

▶︎
11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

▶︎
Die Getuienis van Andrew de Vries

▶︎
My pad van vernedering na aanvaarding met ’n stoma-sakkie

▶︎
Frikkie Welsh praat oor die alleenpad ná rugby en hoe God hom van drank genees het

▶︎
Dit was Verkragting

▶︎
Carletonville-sinkgatramp 61 jaar later onthou

▶︎
GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH

▶︎
Die Predasie van Gert En Joey

▶︎
'Ek wil die stilte rondom alkoholisme breek' | LiG Getuig Podcast

▶︎
Een sussie se drieling-vreugde, die ander se vierling-verlies

▶︎
