Ek wou nog sê...” Seisoen 4 S04E09

Johann de Lange, bekroonde digter en hoofredakteur van die AVBOB Poësiekompetisie, se bloemlesings, “I Wish I'd Said…” I, II en III, is vandeesweek se gas. Hy en Daniel Hugo bespreek sy drie bundels wat vanjaar die lig gesien het, onder andere “Oopkardoes”, ʼn versameling stout verse deur Hennie Aucamp. Joan Hambidge resenseer die “Die waarheid oor duiwe”, die pragdebuutbundel van die ontslape Gisela Ullyatt. Vir meer inligting: www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/54