Ek wou nog sê...” Seisoen 4 S04E07

Vanjaar vier Antjie Krog ʼn halfeeu van digterwees. Sy en Daniel Hugo gesels oor die talent en die ambag van poësie skryf; dat dit is soos om suurstof te skep. “Die meeste sterre is lankal dood”, Johann de Lange se dertiende digbundel, word ook in hierdie episode geresenseer. Vir meer inligting: www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/54