Luister tydig na die Profetiese Woord! Luk 16 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
’n Voorportaal tot die hemel, kan ons sê, daar waar Lasarus is en ’n voorportaal tot die hel, daar waar die ryk man is ... Nie denkbeeldige plekke nie! Nie kamma-kamma land nie, maar werklikhede! Woordverkondiging: Luk 16, ds Gustav Opperman, GK Colesberg. @WoordeuitsyWoning Maar God het ons mos sy waarskuwing gegee. Hy het mos die ryk man en al die ander eiegeregtiges Moses en die profete gegee ... en ons, ons vandag hier, ons het mos sy lewende woord. Nie waar nie. En ons hoor dit ook elke Sondag. Ons het geen behoefte aan waarskuwings uit die doderyk nie. Die geeste van die afgestorwenes sal ons ook nie kom besoek nie ... of engele of wie ookal ... Ons het die Woord, die Woord van die opgestane Jesus Christus. Hy is die enigste een wat ter wille van sy broers uit die dode uit opgestaan het. En selfs toe ... selfs toe ... wou die fariseërs en die ander eiegeregtiges Hom nie glo nie, wou hulle nie die getuienis aangaande Hom glo nie. Dis alleen sy Woord wat ons sal oortuig van ons eie sonde en ellende ... alleen sy Woord wat ons daartoe sal lei om ons eie bedelaartoestand aan te sien ... ongeag hoe goed dit met ons gaan op die oog af. En as daardie Woord ons oortuig het, dat ons nie sonder die Here Jesus Christus kan voortleef nie ... dat ons inderdaad, sonder Hom nou reeds in die doderyk is ... dan sal ons mos nie anders kan ... as om ander rondom ons raak te sien nie. Bron: Lukas 16 Opnamedatum: 2023 10 01 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 850 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

June 7, 2026 - Matt Clegg: "More Than You Asked For" - Daniel 9:1-3,20-27

Redding vir jou huis Lukas 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Wees nie besorg (Luk 12:22-34) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮

Pour Cement into Pallets and see what most people don't even imagine happens! Creation Daily

Lukas 15:1-10 (Die verlore skaap en die verlore muntstuk)

1 Miljoen red SA? Waar is julle geloof? Luk 8 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Is Christene sosialiste? (Deu 16; Hand 2 &4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Pinkster 2026 Deel 1: Die Persoon & Werk van die Heilige Gees | Johannes 16:5-15 | 19 Mei 2026

The Best Psalms to Sleep | Rain and Thunder | Bible Reading | Psalms | Audio Bible

Erediens 7 Junie 2026: Here, hoekom lyk die wêreld so? | Uit die Woord - Digitaal

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Ds. Thys Erasmus-Wie is Jesus? Ons ewige Koning wat oor ons lewens regeer.

Waai waar Hy wil Gustav Opperman Helpende Woord#306 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning

