Waai waar Hy wil Gustav Opperman Helpende Woord#306 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning
Wanneer ons die Bybel lees, dan sien ons telkens hoe die werk van die Heilige Gees met die wind in verband gebring word. Soos die winde wat ons ervaar telkens die reenwolke nader bring ven vernuwing op die aarde bring so bring God se Gees ook vernuwing in ons lewens. Die gang van die wind val ook buite menslike beheer en net so ook met die werk van die Heilige Gees staan ons in verwondering daaroor. Opnamedatum: 2026 03 17 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation. Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

BEE Struck Down in High Court | DA Woos the Zulu King | Malema Loses More Court Cases

Infantino stinksauer, leere Ränge, Buh-Rufe - und 200.000 Tickets übrig! RIP Fußball WM 2026

70+ Beautiful Actresses of the 1980s and 1990s : Then and Now 2026!

"Sodat julle weet dat julle die ewige lewe het..."

Millions Don’t Know! Put The Sim Card in a Charger and Enjoy

(Live) Was Yahshua die volmaakte offer?

Who Are the 4 Bishops at the Center of Pope Leo XIV's Growing Dispute?
![Bukłaki [#21] Czy św. Faustynie naprawdę objawił się Jezus? || siostra Gaudia Skass](https://i.ytimg.com/vi/2l9eQV4hPGc/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLADJsmyMp-Wc5cF6xpo5LTN8eOXpA)
Bukłaki [#21] Czy św. Faustynie naprawdę objawił się Jezus? || siostra Gaudia Skass

Orania Opleiding: Drie nuwe geboue

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Is Christene sosialiste? (Deu 16; Hand 2 &4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

SPESIALE BEDERF 109 - SPYT KOM TE LAAT!

Kontak! | Rooies Strauss #takeover

Street Kid Playing Dylan's Song with Broken Guitar—Dylan Stopped Walking and Did THIS

WHAT ARE THE GIFTS OF THE HOLY SPIRIT? HOW TO FLOW IN THE GIFTS GOD GAVE YOU!

Die VROU in die amp | Persoonlike getuienisse

Pour Cement into Pallets and see what most people don't even imagine happens! Creation Daily

55) Die gehate apostel (Bybelstudie uit Hand 25) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

