Vir Angie
Vir Angie Song and Lyrics by Angie oeh & Peach van Pletzen Song: https://orcd.co/virangie Video by Fairo Studios, Regardt Visser Photograph by SJ van Zyl Drawing by Your fine lines illustrations LYRICS: Toe ek jou eers gesien het Het ek myself verloor Ek wonder of ek jou verdien het Ons lewe is net 'n spoor Toe ek jou eers gesien het Het ek myself verloor Ek wonder of ek jou verdien het Ons lewe is net 'n spoor Ek was 24 jaar oud toe ek hierdie beat gemaak het, so oud soos jy vandag. Ek kon nooit die vocal of die lirieke reggekry het nie, toe laat ek dit lê en toe 14 jaar later kom sing jy op dit Toe was daar die brief beautiful window en voordat ons dit kon klaarmaak is jy eweskielek weg My hart wil daagliks ontplof soos ek aan ons musiek werk sonder jou Onder daai harde exterior wat jy moes vorm om jouself te beskerm was die sagste mooiste mens wat nooit die Liefde binne haarself verloor het nie Jy was violently pure of heart Toe ek jou die eerste keer gesien het kon ek voel jy is iets spesiaal Jy's die tipe mens wat uit die bloute vra "is jy shap?" terwyl jy nie shap was nie Ek het jou nooit hoor kla nie Jy wou net musiek maak en rap en live op en af spring al wou jou lyf nie altyd saamspeel nie En alhoewel jy soveel meer gehad het om te gee bring dit rus tot my gees om te weet dat jy jou talent kon deel voor jy moes groet Jy't die see gesien Jy het die see gesien Jy't music videos gemaak en mense kak-gebyt online soos net jy kan Jy het ons laat dink en ge-challenge. Jy was voor jou tyd en mense gaan vir lank nog praat oor Angie oeh Jy het die wêreld gegryp en jy het jou merk gemaak en jy het het gefight, fokkit het jy gefight! 19 Augustus is vir die res van my lewe Angie se dag Die lewe is brutal maar dis ook beautiful, nes jy Angie. Jy was n flikker, 'n beam vir die misfits en ons het jou gesien. Jy was veels te mooi vir hiedie wêreld en dalk het ons jou nie verdien nie, Maar ek verstaan nou hoekom hierdie stuk musiek 14 jaar moes wag... Want dit het gewag vir jou. En ons sing vir ewig saam aan jou koor "die lewe is n lied, maar die lewe is net n spoor" Toe ek jou eers gesien het Het ek myself verloor Ek wonder of ek jou verdien het Ons lewe is net 'n spoor ___ Opgedra met liefde aan Angie. Dankie vir die tyd wat jy met ons gedeel het.

DIT IS WAT DIT IS

DIE LEWE IS 'N LIED (ft. Angie oeh & Loufi)

Mense en Hul Stories Angie Willard (Part1) Season 3 Episode 17

Kommandant-Generaal Andries Pretorius

Smoke Mood - Just Relax | Chill House & Deep House Mix 🎧 Chill / Night Vibes Vol 6 / Stress Relief

JANITOR vs THE BIGGEST GUY IN THE GYM. HE Didn’t Expect THAT

Laat'it Stoot

Classic 90_s-2000_s RnB Music Ever ~ R&B Soul Playlist 🎶 Ne-Yo, Usher, Rihanna, Akon, Beyonce, Nelly

Dronk op Liefde (ft. Early B)

PRAATING S2 EP12 - ANGIE OEH
![Trip-Hop Album Vol. 2 - Portishead, Massive Attack Inspired Mix [The Lounge Palace]](https://i.ytimg.com/vi/NBcsN2sf-Kg/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCU2qG9GhaUBtMFWQjSNQCbTDjkJg)
Trip-Hop Album Vol. 2 - Portishead, Massive Attack Inspired Mix [The Lounge Palace]

Maia-hee – Van Pletzen & Sossi (Official Music Video)

PROOF Jim Carry is the KING of Comedy!

Adele ft. Damian Marley – Fading Embers(Official AI Music Video 2026)

Angie Oeh - Altyd Op My Vibe - Live at Music Experience

Hartedief (het my verlief) ft. Emma B

DIS KAK, MAARIT NAAI

