Hoe om getrou te bly wanneer jy moedeloos voel
Moedeloosheid tref mens gewoonlik nie skielik nie. Dit bou stadig op. Stil, stil bekruip dit jou... 'n Gebed wat nie verhoor is nie. 'n Moeilike seisoen wat langer geduur het as verwag. En voor jy dit besef, is jou geloof nie weg nie… Maar jy is moeg en jy voel moedeloos. As dit is hoe jy voel is hierdie boodskap spesiaal vir jou. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na [email protected] Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.

Pinkster 2026 Deel 3: Om te Wandel Deur die Gees | Galasiërs 5:13-26 | 21 Mei 2026

Jy is nie swak nie – jy is net uitgeput.

Hoe om God te vertrou wanneer die lewe nie sin maak nie

RITME Digitaal | Leef met die regte soort invloed | Johan Smith
![God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/mG7g2wbPiG4/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBNR6h3fT4LkEfO-sVpWqKOiW2COA)
God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

Wat word van jou gebede?

Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1E2 | Janine Gouws

Wat om te doen wanneer God se plan seermaak.

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Hoekom Jy Nie Gelukkig Is Nie (En Hoe Om Dit Te Verander)

28 MAY 2026 - Goeiemôre, Good Morning | IN DIEPTE | MIKE BOLHUIS

Gewortel in Jesus die Here | Vita Dei 772

Waarom geloof in sekere seisoene moeiliker voel

Toegerus met krag uit die hoogte - die doping in die Heilige Gees krag (Luk 24:49)

5 Bybelgeheime Om Jou Dag Uitsonderlik Te Maak (MAAK JOU LEWE SPESIAAL)

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

Genesing vir jou vandag

5 Belangrike dinge wat jy moet doen as jy God se stem wil hoor

