Schwabie - Hout (Official music video)
Official music video by Schwabie performing "Hout" available everywhere now https://push.fm/fl/schwabiehoutdkoda Instagram: / _schwabie_l Lyrics: Was jy al daar Daar onder in die gat Waar ons staar Na alles wat ons haat En Jy weet ek sal nooit kan Terug gaan nie En ek klim in die kar En ek ry toe waar ek dink Alles bedaar en jy Ook net stil sit En jy weet as ek kon sou ek terug wou kyk Ek raak nog verlore As ek te veel dink As ek bid Wil ek nog huil soos n kind En dit weet niemand nie Niemand weet dit nie Ek mis die dae Toe my vriende om die kamp vuur sit Nou het almal hulle eie Liefde gevind Dalk in n bottel of n blik Myne is hout x4 As ek oud word En ons almal weer in pas Sal ek draf Vir jare belowe ek dit En jy weet ek sal nooit kan ophou nie En ek glimlag vir jou Soos die wereld dit opsit Skryf briewe oor jou Sodat jy eendag saam bid En Jy weet as ek kon sou Ek dit vir jou lees Ek raak nog verlore As ek te veel dink As ek bid Wil ek nog huil soos n kind En dit weet niemand nie Niemand weet dit nie Ek mis die dae Toe my vriende om die kamp vuur sit Nou het almal hulle eie Liefde gevind Dalk in n bottel of n blik Myne is hout x4 Dkoda : https://www.dkoda.co.za Music video by Schwbie performing Hout. © 2023 Dkoda (Pty) Ltd

Schwabie, GSTRiNG & Henru - Stadig (Official Video)

Schwabie - Maak Nie Saak Nie (Official Video)

Net amper

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Norah Jones & Eric Clapton - Gentle Thunder 🎸 | Acoustic Blues Soft Rock Jazz Fusion 2026

Music for Men Who Stay Silent (Best Of Vol.4) | Gentleman Dark Blues

Karen Zoid - As Musiek Begin Speel

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style – Summer AFRO HOUSE Mix #03

Ryno Velvet - Ai My Lam

Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)

Spoegwolf - 10 Jaar (Official)

Spoegwolf - Verander (Official)

Schwabie - Ewigheid (Official Video)

Zaan Sonnekus & Tasché - DOOD (official music video)

Spoegwolf - Geel (Official)

Die Piesangskille - Inge 2 (Visualizer)

Schwabie & Tylo - Ek Dink Te Veel (Official Video)

Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My

