Ryno Velvet - Ai My Lam

Ai My Lam - Ryno Velvet https://itun.es/za/4ojndb   / ai-my-lam-single   Ai My Lam En hart pyn En sonskyn En dae deur vuur verloop Het jy klaar verdwyn En is jy En was jy Ooit tog lief vir my? O, ek's lief vir jou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou En kom terug en verlig Al my worries ons is nes Jy sê, verlê Deur die traan En deur my fles En ek's bang jy verlang Deur die jaar en sê jy bly O, ek's lief vir jou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Musiek en Lirieke deur Ryno Velvet ©