BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN

Welkom by Boer Amerika Episode 1! Hier vat ek julle saam deur ons plant seisoen op n mielie en sojaboon plaas in die Mississippi Delta. Kyk hoe ons as n Suid-Afrikaanse span saam ons baas die plant seisoen aanpak,en as jy van die video hou,deel dit gerus! Elke bietjie ondersteuning word baie waardeur! Boer Amerika groete! ‪@JohnDeere‬